Стихотворения Петры Мюллер на африкаанс и английском языках
CALIBAN, SY EILAND Ek onthou hoe hierdie eiland gelyk het, destyds, met sy heerlike liane waaraan ek met my hele gewig kon swaai, sterk groen toue in boomgange vervleg, en daar ver onder, agter die ingewikkelde skaduwees, my skerm in…